BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
OP PAD NA KERSFEES
Ruhan & Corlea
Ruhan & Corlea span hul musikale vernuf saam met die nuwe produksie, “Op pad na Kersfees” Maak reg vir ‘n vertoning met hartsmusiek, sielskos en humor - Ons pak die langpad aan soos net ons Suid-Afrikaners kan! Maak vas jou sitplek gordel, sit terug en kom reis saam.

SHARE THIS PAGE