Maatjies, maak gereed om te sing, dans, leer en speel saam met Juffrou Linky! In lewende lywe vir die eerste keer in Kaapstad! Oefen solank die woorde en danspassies van al jou gunsteling Juffrou Linky-liedjies en maak gereed vir ’n uur van pret! Kinders onder twee op ouers se skoot is gratis.”