The Barnyard Theatre - DIRK VAN DER WESTHUIZEN
BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
DIRK VAN DER WESTHUIZEN
Van Suiker Tot Nou!
Kom geniet 'n onvergeetlike aand saam met Dirk van der Westhuizen by Barnyard Silverstar. Klim saam met ons op 'n wipwaentjie van emosie - van lag, saam sing en saam dans tot oomblikke wat die hartsnare tokkel - 'n Vertoning gevul met pret en plesier! Jy wil dit nie misloop nie!

SHARE THIS PAGE